De beste prijzen al gezocht en verzameld! Dat scheelt €EUROS!


Idyl huismerk rooibosthee 80zakjes  drogisterij

Idyl huismerk rooibosthee 80zakjes

Idyl rooibostee word gemaak van die suiwerste dele van Aspalathus Linearis, 'n plant wat slegs in die Wes-Kaap Provinsie van Suid Afrika groei. Die plan se unieke geur, smaak en gesondheidseienskappe het reeds navorsers en voedseltegnoloe van reg oor die wereld se belangstelling geprikkel. Idyl rooibostee bevat geen kafeien en baie min tannien, maar is hoog in anti-oksidante en minerale. As 'n ware veelsydige produk kan Idyl rooibostee gebruik word in 'n verskeidenheid geregte soos marinades, sop en bredies.1 teesakke is genoeg vir 1 pot teeAanwysingsIdyl rooibostee kan gemaak en bedien word soos gewone tee. Voeg kookwater by en laat trek vir 'n paar minute. Voeg melk, suiker en/of heuning by volgens smaak. Of geniet dit bloot of sy eie, net met 'n skyfie suurlemoen. Idyl rooibostee verkwik in die oggend, maak 'n uitstekende dorslesser gedurende die dag en het 'n kalmerende uitwerking voor slaaptyd. Hoe jy dit ookal verkies. Idy

Ean: 8717275017450

Bezorgtijd: voor 21.30 besteld, morgen in huis

Bezorgkosten: 2.99

Prijs 4.02

Bekijken in de winkel »


Idyl huismerk rooibosthee 80zakjes koop je o.a bij







Online

Online dokter en drogisterij producten

Bekijk hier de producten die we voor jou hebben verzameld om te vergelijken. Alle producten en drogisterij artikelen komen van de betere online webwinkels, zodat je jouw producten snel en makkelijk kunt bestellen en vergelijken, en heb het de volgende dag al in huis!